User talk:Juanita.vandermerwe

From Uncyclopedia, the content-free encyclopedia
Jump to navigation Jump to search

Kaptein

Headline text[edit source]

Ook bekend as hoofleier. 'n Naam soos Hennie le Roux is 'n algemene Kaptein naam.

Die Kaptein is gewoonlik in beheer van 'n skip met 'n groot groepe mense wat heel normaal voorkom, maar soms vreemd optree.

Hierdie bladsy word dus opgedra aan al die Kapteine daar buite wat moeilikheid soek met hulle groeplede. Hoop jy is reg vir die ene!